ENG | AFR

Die Vinnigste Manier om Prepaid24 te Gebruik!

Ozow is in 2014 gestig en het gedurende die laaste paar jaar die gunsteling betalingsopsie van maatskappye soos Takealot, Mercedes Benz, Superbalist en talle ander geword.

Twee woorde wat dikwels geassosieer word met Ozow is: Gerief en Veiligheid.

Ons wil hê dat jou ervaring met Prepaid24 so gerieflik en eenvoudig as moontlik moet wees, en daarom het ons besluit om met Ozow saam te span – die “Beste van die beste!”

Ozow bied jou die gerieflikste manier om ‘n EFT te maak deur al Suid-Afrika se hoof banke, insluitend Absa, Standard Bank, FNB, Nedbank, Capitec, Investec, Discovery Bank en TymeBank – 24/7.

Koop al jou voorafbetaalde noodsaaklikhede deur middel van ‘n vinnige & eenvoudige Kits EFT via Ozow en ontvang jou produkte binne ‘n oogwink – jy hoef nie eens te wag vir die verwerking van ‘n betaling nie!

Koop Nou