LiveZilla Live Chat Software

Clients' Comments

See comments from clients on the 24/7 Payment Platform, for prepaid electricity in Cape Town, Ekurhuleni, Johannesburg, Tshwane, Eskom and elsewhere.

Vir die tyd wat ons Koopkrag24 gebruik om aanlyn elektrisiteit te koop het ons nog net goeie diens ontvang. Hul spoedige terugvoer en hulpvaardigheid is verseker iets wat baie van ons by hulle kan leer! Baie dankie vir die voorbeeld wat julle stel. Posted via This Website by Charlene Pietersen from Potchefstroom on 21st October 2014
“Sjoe,Koopkrag24/Prepaid24 is op die bol!!! Baie dankie! Lekker naweek. Puik aanlyn elektrisiteits diens!!” Posted via Live Support by Charlene Pietersen from Potchefstroom on 17th October 2014
Fantasties om nie petrol uit te ry vir krag koop nie. Veral in die aand as mens vergeet het. Baie dankie Koopkrag24 vir die gerieflike kitsdiens! Posted via This Website by antoinette from tlokwe on 21st September 2014
Baie dankie Koopkrag24, die diens wat julle lewer is puik! Ek sal julle enige aan my familie en vriende beveel om hul elektrisiteit aanlyn by Koopkrag24 te koop. Weereens baie dankie. Posted via This Website by DEWALD from PRETORIA on 18th September 2014
Flippit!!! Julle is deksels effektief. Baie dankie Koopkrag24 vir julle uitstekende aanlyn elektrisiteits diens. Julle is TOPS! Posted via Live Support by Nettie Steyn from Metsimaholo on 1st September 2014
I am a new customer and made some errors when I was buying prepaid electricity online through Prepaid24. One of their friendly staff members took a lot of trouble to help and resolved my problem. WELL DONE PREPAID24, I wish more companies employed people of that caliber, doing buisiness would then be a pleasure! Posted via HelloPeter by Liell Thomas from Johannesburg on 2nd August 2014
Thank you Prepaid24 for adding Tlokwe Municipality to you prepaid listing. Life eventually is getting easier now. Thumps up Posted via Facebook by Johan Nortje from Tlokwe on 1st August 2014
Ek het nou al 'n paar keer gebruik gemaak van Koopkrag24, en het elke keer uitstekende diens ontvang. Toe ek hulp nodig gehad het met my herlaai bewys, was een van hul aanlyn konsultante baie vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie Koopkrag24 ek gee julle 100/100! Posted via This Website by Mle Roux from Weskaap on 12th July 2014
Baie baie dankie Koopkrag24 vir absolute uitmuntende aanlyn elektrisiteits diens. Posted via Facebook by Petra Marais from Ermelo on 26th June 2014
Baie baie dankie Koopkrag24,Ek waardeur die vinnige reaksie, en het my elektrisiteits herlaaibewys . Ek het nog net goeie diens van julle ontvang. Hou so aan!!! Posted via Email Support by Denys Mans from Onbekend on 10th June 2014
Thank you Prepaid24. You are on top of the game guys! thank you for the prompt response, was very helpful!!. Posted via Live Support by Oteng from Botswana on 5th June 2014
Dankie Koopkrag24!!!Julle is puik!! Ek het nie my herlaai bewys op my foon ontvang nie maar ek is so verlig dat ek dit op die website kon kry. Dis uitstekend. Ek sal vir almal vertel van die diens. Posted via This Website by Rene from Bloemfontein on 4th June 2014

CLIENT FEEDBACK

Leave a comment