LiveZilla Live Chat Software

Clients' Comments

See comments from clients on the 24/7 Payment Platform, for prepaid electricity in Cape Town, Ekurhuleni, Johannesburg, Tshwane, Eskom and elsewhere.

Fantasties om nie petrol uit te ry vir krag koop nie. Veral in die aand as mens vergeet het. Baie dankie Koopkrag24 vir die gerieflike kitsdiens! Posted via This Website by antoinette from tlokwe on 21st September 2014
Baie dankie Koopkrag24, die diens wat julle lewer is puik! Ek sal julle enige aan my familie en vriende beveel om hul elektrisiteit aanlyn by Koopkrag24 te koop. Weereens baie dankie. Posted via This Website by DEWALD from PRETORIA on 18th September 2014
Flippit!!! Julle is deksels effektief. Baie dankie Koopkrag24 vir julle uitstekende aanlyn elektrisiteits diens. Julle is TOPS! Posted via Live Support by Nettie Steyn from Metsimaholo on 1st September 2014
I am a new customer and made some errors when I was buying prepaid electricity online through Prepaid24. One of their friendly staff members took a lot of trouble to help and resolved my problem. WELL DONE PREPAID24, I wish more companies employed people of that caliber, doing buisiness would then be a pleasure! Posted via HelloPeter by Liell Thomas from Johannesburg on 2nd August 2014
Thank you Prepaid24 for adding Tlokwe Municipality to you prepaid listing. Life eventually is getting easier now. Thumps up Posted via Facebook by Johan Nortje from Tlokwe on 1st August 2014
Ek het nou al 'n paar keer gebruik gemaak van Koopkrag24, en het elke keer uitstekende diens ontvang. Toe ek hulp nodig gehad het met my herlaai bewys, was een van hul aanlyn konsultante baie vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie Koopkrag24 ek gee julle 100/100! Posted via This Website by Mle Roux from Weskaap on 12th July 2014
Baie baie dankie Koopkrag24 vir absolute uitmuntende aanlyn elektrisiteits diens. Posted via Facebook by Petra Marais from Ermelo on 26th June 2014
Baie baie dankie Koopkrag24,Ek waardeur die vinnige reaksie, en het my elektrisiteits herlaaibewys . Ek het nog net goeie diens van julle ontvang. Hou so aan!!! Posted via Email Support by Denys Mans from Onbekend on 10th June 2014
Thank you Prepaid24. You are on top of the game guys! thank you for the prompt response, was very helpful!!. Posted via Live Support by Oteng from Botswana on 5th June 2014
Dankie Koopkrag24!!!Julle is puik!! Ek het nie my herlaai bewys op my foon ontvang nie maar ek is so verlig dat ek dit op die website kon kry. Dis uitstekend. Ek sal vir almal vertel van die diens. Posted via This Website by Rene from Bloemfontein on 4th June 2014
Sjoe..Wat n verassing met die goeie diens. So maklik en eenvoudig. Baie dankie vir die opvolg oproep, dit dui op uitstekende diens. Dit is wat ons nodig het in Suid Afrika. Wel gedaan Koopkrag24!!! Posted via This Website by Buks Botha from Bellville on 26th May 2014
Ons het met 'n skok uitgevind dat ons krag aansienlik min was na 'n naweek van familie kuier en om sake te vererger was ons hele woonbuurt se winkels sonder krag en kon ons nerens krag kry nie. Ek is toe in kennis gestel van koopkrag 24 en ek moet se die diens was vinnig en puik gewees. Ek kan nou met gerus weet dat ons onself nooit weer in daardie situasie sal bevind nie. Dankie Koopkrag24 vir die goeie diens. Vriendelike Groete Posted via This Website by Marike van Niekerk from Bloemfontein on 6th May 2014

CLIENT FEEDBACK

Leave a comment