LiveZilla Live Chat Software

Clients' Comments

See comments from clients on the 24/7 Payment Platform, for prepaid electricity in Cape Town, Ekurhuleni, Johannesburg, Tshwane, Eskom and elsewhere.

EK HET NOG NOOIT SULKE WONDERLIKE DIENS ONTVANG NIE JULLE IS UITSTEKEND. MY NAVRAAG IS BINNE SEKONDES OPGELOS. KOOPKRAG24 WEEREENS BAIE BAIE DANKIE VIR JOU UITSTEKENDE AANLYN DIENS. DOEN ASB SO VOORT. 10 UIT 10 Posted via This Website by DIANNE PALM from POLOKWANE on 4th May 2014
Baie vinnige, gemaklike en goeie diens en die personeel is baie vriendelik wat dit alles 'n baie aangename ondervinding gemaak het! Dankie Koopkrag24 vir jul uitstekkende aanlyn elektrisiteits diens, julle is TOPS!! Posted via This Website by Chantelle from Witbank on 27th March 2014
Koopkrag24 sjoe ek het nie woorde nie.... Nie net was ek verbaas oor die manier waarop ek gehelp was nie, maar boonop kon hulle my help in my eie taal. HOU SO AAN!! Posted via Live Support by Christelle Hall from Lekwa on 24th March 2014
Ek het fout gemaak met my verwysings nr en julle het 'n sms gestuur dat daar fout was. 'n Aanlyn konsultant het my gehelp en binne sekondes my "token" aangestuur. Baie dankie Koopkrag24& julle VRIENDELIKE en GOED OPGELEIDE AANLYN PERSONEEL . Baie dankie Posted via Live Support by Johannes Vosloo from Lekwa on 29th January 2014
Baie dankie vir die wonderlike effektiewe diens Koopkrag24. Dit is een van die heel beste aanlynervarings wat ek nog gehad het, hou so aan. Posted via This Website by Carina Falck from Stellenbosch on 7th January 2014
Watter lekker ondervinding... Ek gee Koopkrag24 10 uit 10 vir uitstekende diens. Ek het baie lanklaas sulke vriendelike diens ontvang. Hou so aan Posted via Live Support by ERIKA JACOBS from Kaapstad on 15th November 2013
Ek is so pas gehelp deur Koopkrag24 se Direkte aanlyn kliƫnte diens met 'n probleem wat ek met my elektrisiteit gehad het. PRAAT VAN 5STER DIENS! Dankie Koopkrag24, julle maak die lewe vir ons soveel makliker. Posted via Live Support by Neels van Rooyen from George on 5th November 2013
I was very impressed with your online live support. It was handled professionally and efficiently. Posted by Kagiso Serema from on 3rd September 2013
Thank you for your prompt response Thanks for the info - been very helpful Posted by Kabo Maforaga from on 3rd September 2013
Thank you for your awesome online service. It is very much appreciated. Posted by Mothusi Gaatshwarwe from on 3rd September 2013
WoW - ek het nie gedink mens kry nog goeie, vinnige en eerlike diens in RSA nie! Hoe lekker is dit nie om onmiddelik terugvoer te kry (20h21 in die aand) en dan die volgende oggend soos belowe weer terugvoer te kry EN die "probleem" is opgelos. Ek was skrikkerig om Koopkrag24 se aanlyn dienste te gebruik omrede ek hulle toe net toevallig ondek het toe ek probeer kyk op die internet of ander mense ook sukkel om krag te koop deur my bank. Baie dankie vir die goeie diens! Ek sal verseker net van julle diens gebruik maak in die toekoms! As julle aanhou om sulke goeie diens te lewer sal julle verseker die mark kan oorneem en behou! Posted via Live Support by Solie4 from Centurion on 28th August 2013
Baie dankie Koopkrag24. Aanlyn voorafbetaalde elektrisiteit koop was nog nooit so maklik. Het geen probleme meer met my krag aankope. Kan dit rustig aanlyn by die huis doen. HEERLIK!!!!!! Baie dankie. Posted via This Website by Philippa from Porterville on 27th August 2013

CLIENT FEEDBACK

Leave a comment