LiveZilla Live Chat Software

Clients' Comments

See comments from clients on the 24/7 Payment Platform, for prepaid electricity in Cape Town, Ekurhuleni, Johannesburg, Tshwane, Eskom and elsewhere.

First Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Next Last
Baie baie dankie Koopkrag24 vir die wonderlike aanlyn elektriese diens. Ek waardeer dit opreg dat ek, wat medies ongeskik is, nou veilig en maklik my elektrisiteit aanlyn kan aankoop. Nou kan ek weer die kettel aansit en lekker tee drink sonder om bang te wees die krag gaan uitloop. Posted via This Website by Rene from Kaapstad on 10th April 2013
Koopkrag24 is die beste. Dit is gerieflik, vinnig en veilig om aanlyn krag in 'n noodsituasie aan te koop. Dankie Koopkrag24, julle aanlyn kliënte diens is "GREAT" Posted via This Website by Irma from Nelspruit on 8th November 2012
Was dit nou n aangename ondervinding met Koopkrag24 nadat ek nie betaling kon registreer nie. Weereens my hartlike dank aan die bystand wat ek met die grootste vriendelikheid ontvang het. Julle is tops vir diens wat aanlyn elektrisiteit betref Posted via This Website by Hilda from Tshwane on 1st November 2012
Ek wil net vir Koopkrag24 se dit was ongelooflike goeie diens van die eerste stap tot die laaste. Baie baie dankie. As ek op enige manier weer vir julle kan ondersteun of julle naam oordra aan iemand wees verseker ek sal dit beslis doen. Uitstekend aanlyn diens, hou so aan. Posted via This Website by Rhea from PowerMeasurement on 11th September 2012
Baie dankie Koopkrag24 Direkte aanlyn kliënte diens-span vir julle flinke diens. Waardeer dit baie. Jesus groete Posted by Johanna from Eskom on 23rd June 2012
Baie dankie, Koopkrag24 se aanlyn kliënte diens was puik gewees. Ek gaan verseker nog R9000.00 se krag by julle koop maar dit sal oor ‘n hele paar maande wees. Posted via This Website by Martin & Susan from Ekurhuleni on 10th May 2012
Isle skyrf, nadat sy aanvanklik met die verkeerde meter nommer registreer het en deur klientediens gehelp is : “Ek moet vir julle dankie se! Puik diens wat ek lanklaas ervaar het! Dankie vir jou moeite, en dit werk 100%.Dis mense soos jy wat als die moeite werd maak.. Dankie! Posted by Ilse from Tshwane on 9th May 2011
Your service has been unreal - i am so impressed - i stuffed up and you guys fixed it without hesitation - Keep it up! Posted by Brett from George on 5th April 2011
First Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Next Last

CLIENT FEEDBACK

Leave a comment