LiveZilla Live Chat Software
fullslide2 fullslide2fullslide2

Yellow Card Kripto-Bates

Ons almal het al van Bitcoin gehoor. Baie van ons het dit selfs al oorweeg om hierdie kripto-bate aan te skaf. Maar die een uitdaging wat alle Suid-Afrikaners in die gesig staar is om ons Rande in Bitcoin te omskep. Dit is werklik ‘n gesukkel – Betalings neem tot-en-met 48 uur om verwerk te word en kan dikwels ‘n arm & ‘n been kos. Wat ‘n frustrasie!

Die Yellow Card Bitcoin platvorm, in vennootskap met Prepaid24, het die vinnigste, veiligste en gerieflikste manier geskep vir Suid-Afrikaners om hul ZAR na BTC te omskep, deur ‘n eenvoudige EFT betaling uit hul bank te maak!

Koop Kripto

Indien jy enige hulp benodig met die omskep van jou Rande na Bitcoin, kontak ons gerus op ons “Gesels Gou” fasiliteit. Een van ons professionele konsultante sal jou met graagte help.